Testimonials

  • Heinrinh en Bianca – 7 April 2012
Gerhard die fotos is so mooi, jy bied die jongmense regtig die mees “stylish, elegant and timeless images for life”.
 Nella
  • Petrie en Annerina – 15 Desember 2011
Pragtige foto’s dankie Gerhard! Ons kyk dit oor en oor…jy is ‘n kunstenaar!
Anneli Bezuidenhout
  • Werner en Suze – 31 Desember 2011
Hi GerhardWil net weereens vir jou se.. Baie Dankie vir Gister..  Jou Fotos nog altyd
Awesome! Maar jou manier, professionaliteit..  en rustigheid is amazing..!!
en jyt werklik bygedra
dat ons dag so ongelooflik spesiaal en wonderlik was… Kani wag om fotos te
sien.. :):)Hoop jy rus lekker vandag..Groete
Suze.. :):)
  • Niel & Marietjie – 8 Okt 2011

BAIE dankie Gerhard! Jy’t al ons verwagtinge oortref en ons mooiste dag perfek vasgelê. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

  • Justin & Minette – 16 April 2011

Gerhard, congratulations on the MOST stunning photo’s. You really captured all the special moments so beautifully and you are right the weather really played it’s part but it complemented all the photo’s.

Well done you can feel extremely proud of the end product!
We as a family will always look at the photo’s and remember how special the day for Justin and Minnette was.

  • Ryno & Mariette – 19 Feb 2011

Hallo Gerhard, dis definitief jy wat ons so gemaklik laat voel het!! Ek het soos ‘n prinses gevoel daardie dag en jy het dit vir ons tydloos gemaak my die pragtige fotos. Baie baie dankie!

  • Eben & Elanie 29 Januarie 2011

Beste Gerhard

Daar gaan nie ‘n dag verby wat ons nie na ons troue se foto’s kyk nie. Dit is ongelooflik mooi en kosbaar. Baie dankie dat jy ons spesiale dag vir altyd vasgevang het. Jou werk is uitstekend.

Dankie vir al jou moeite en goeie diens.

Groete: Die Myburghs

  • Ryno & Herne – 23 Oktober 2010

Hi Gerhard, ek wil net baie dankie se vir al die moeite met die fotos.
Ek is regtig so happy met die fotos vir n dag wat omtrent 4 seisoene in een gehad is die fotos regtig besonders.
Ek en Ryno gaan definitief met trots vir almal kan wys, te danke aan jou.

Dankie weereens vir jou goeie kwaliteit werk, fotos en diens!!!!

Groete
Herne

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s