A few Wedding Favourites

Portraits with Annemie

Portraits with Wilmarie

Portraits with Angelique

Portraits with Elisma

A few Favourites from 2014 & 2015

Werner & Nicolene – 12 April 2014

Jaco & Alnadea – 29 Maart 2014

Die troue van Jaco en Alnadea het plaas gevind by Ilanga Estates in Bloemfontein. Hier ‘n paar fotos van die dag se gebeure.

Gerhard

Mynhardt en Esma – 4 Januarie 2014

Leopards en Lace op 4 Januarie was die plek vir die die spog troue van Mynhardt en Esma. ‘n Great manier om die jaar mee af te skop en Michael en sy span by Leopards en Lace het weereens gesorg dat alles seepglad verloop.

Die fotos na die tyd is ook by Leopards geneem en gelukkig het die weer saam gespeel om ons ‘n kans te gee om vir die twee memories te skep wat ‘n leeftyd sal hou.

Hier ‘n paar fotos van die troue wat ek geneem het.

Gerhard